What our clients say about us

Ek wil net graag dankie sê vir alles wat julle vir ons gedoen en beteken het gedurende ons bouery. Aangesien dit ons eerste keer was, het almal ons gewaarsku en vertel hoe erg dit is en hoe mens sukkel met die bouers, ens. Maar vandag kan ons met alle eerlikheid sê dat nie een van die laasgenoemde waar was nie. Ons was nooit onseker oor enige iets nie, julle was altyd bereid om te help en het altyd teruggekom as ons enige vrae of snags gehad het. En vandag as ons na ons huis kyk, kan ons met trots sê wie ons bouers was. Van dag een af was alles georden en netjies.

 

So van ons kant af, baie, baie dankie. As ons ooit weer gaan bou, is julle verseker ons 1ste keuse.

- Wilhelm & Mieke Schultz -

My wife and I contracted with J Barnard Construction to build our dream home during 2014. We moved in to our home in April 2015 at the stipulated time and day as promised by J Barnard Construction, J Barnard, his office team, site personnel and sub-contractors were fantastic, courteous, professional and accommodated our design changes with no hassle. This was my fourth experience with construction and J Barnard exceeded the service that I had previously encountered. Our home was finished to a luxurious standard, all snags were attended to, we moved in on time and defects that arose a year later were resolved in a matter of days, at our convenience, with no fuss. I would recommend J Barnard Construction to anybody without reservation.

- André Theys -

Ons deur die bou proses baie kommentaar van vriende en kennisse gekry dat ons ons maar gerus moet voorberei vir vertragings of probleme en 'n baklei (wat standard is met 'n bouery), maar ons kan met groot vrymoedigheid sê dat die bou proses relatief pynloos was met slegs 'n klein issue hier en daar. Ons is absoluut over-the-moon met ons nuwe huis - die `finishes` en die netheid van die bouwerk is op 'n ander vlak en ons het ook al baie positiewe kommentaar hieroor ontvang van mense wat kom kuier het vandat ons ingetrek het - ons beveel ook met groot selfvertroue vir julle aan almal met wie ons gesels wat dink aan bou.

Weereens 'n BAIE GROOT DANKIE aan elkeen van julle wat gehelp het om ons droom(huis) te bewaarheid.

- Francois en Lisa Keulder -

I remember vividly when I arranged for the site visit early last year in order for you and Ian to view and advise us on the feasibility of the building and the layouts etc. A lot of work has been done and lot of man-hours put in on this project, and I was particular happy to see that HSE was encompassed on this project and that we never had any safety related incidents for the entire duration of this work! We are truly humbled about the quality of the work and the flow of the house. For me and my wife it has been a dream come true after a huge personal, social and financial sacrifice we undertook to ensure a safe and comfortable home for our kids. Thanks for building South Africa! – your work will be seen and felt by the generations to come, may God grant you strength to grow bigger every day and acquire more.

Jaques, I won’t hesitate to call on you on my next and BIGGER project!

- Mitchell Shongwe -